Seaside Dunes
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Chambers Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seaside Dunes bied gerieflike selfsorgverblyf in die stranddorpie Gonubie, Oos-Londen, wat dit 'n ideale opsie maak vir klein gesinne of ontspanningsreisigers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 4 gerieflik gemeubileerde eenhede, elk met 'n privaat ingang en badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, en linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid bied 'n goed toegeruste kombuis en leefarea met 'n slaapbank. 'n TV en toegang tot gratis WiFi, sowel as braaigeriewe, is by elke eenheid beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek en sal naby die strand, geriefswinkels en restaurante geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 91
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 35 Chambers Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaside Dunes het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Chambers Crescent, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang