Successfully reported
+24

Seaside Respite Main Road Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Main Road, Oak Terrace, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seaside Respite Main Road Apartment is geleë in Hermanus, 'n kusdorp suidoos van Kaapstad in die Wes-Kaap. Die woonstel is binne loopafstand van sentraal Hermanus en baie van die besienswaardighede wat die dorp bied.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 volwassenes, 2 kinders en 1 baba. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer het 'n stort oor die bad. 'n Kindergrootte slaapbank en 'n bababedjie word in die leefarea voorsien.

Die leefarea sluit 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in, sowel as 'n klein eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond en Nespresso-koffiemasjien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Daar is ook 'n UPS wat die TV en WiFi tydens beurtkrag kan onderhou. Hierdie uitnodigende woonstel bied pragtige uitsigte oor die tuin en is ideaal vir reisigers wat 'n gemaklike plek soek om te herlaai na 'n dag se verkenning van Hermanus.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Leefarea

3

1 x Kinderbedjie

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 39 Main Road, Oak Terrace, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Main Road, Oak Terrace, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA556e96ea8ab183d4ff10ce4ffffeae5f7b7af59cfdfb06d695d0a22c6e5319a4833076eaec5bbb4b5b802edc84620ed938db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 39 Main Road Oak Terrace 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4189127 19.2335231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang