Successfully reported

SeaSide Self-Catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Voel soos huis. Sou wou langer bly. Seaside Self-Catering het ons verwagtinge oortref. Dit is 'n pragtige netjiese plek. Akkommodasie is ruim en uiters netjies. Alles wat mens nodig het om jou kuier aangenaam te maak, was daar. Wi-Fi en DStv was 'n bonus. Gevoel ons kon sommer permanent daar bly. Die akkommodasie is in 'n stil omgewing geleë en is 'n straatblok van die see. Beveiliging is puik! Sal beslis weer daar gaan bly. Die braai op stoep was 'n treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emor B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie baie lekker. Pragtige woonstel. Baie netjies en goed beplan. Goed deur dink met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Excellent place, super clean and great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great. The view is amazing, and everything you need is just there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomaley S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Alles was gemaklik. Was baie lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Rustige en veilige verblyf. Heerlik rustig en baie veilig. Goeie linne en gemaklike beddens. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. SeaSide Groete

Frederik B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Feels like home. The place was incredible. Good value for your money. Would recommend SeaSide to anyone. Very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Thank you so much, Frederik! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay with us. We truly appreciate your recommendation and hope to welcome you back again soon!

Leonor M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf! Eerstens was ons vriendelik verwelkom en die huis was aan ons gewys. Dit was een van ons vreugdevolste verblywe nog. Beddegoed was skoon, huis skoon en netjies, baie lekker geruik ook. Ons beddegoed was geruil na 'n paar dae. En sommer so vinnige huisskoonmaak ook. 'n Onverwagse verrassing! Asblikke is leeggemaak, braaier is skoongemaak ens. Uitstekende kliëntediens. Dankie aan almal by SeaSide - hou altyd jul naam so hoog!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
SeaSide Self-Catering
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit! Seaside streef altyd daarna dat dit vir elke gas voel soos "home away from home." Vertrou om u in die nabye toekoms weer te sien.

Jacob Andries W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie skoon, privaat en veilig. Baie lekker, kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Die verblyf het positief bygedra tot 'n heerlike vakansie. Die huis was baie goed ingerig en netjies. Net jammer van die breekgoed was getjip. Ons het die verblyf baie geniet en kan dit werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring Street, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6d630dd7f145f59d4890329379bd9660b3c9f7e5598beffdbecbfc12512ed67000b97f7c0d98aee10cbcc608154c91299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 159 5 1 5 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.276915930782 16.880256618385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang