Successfully reported
+35

Seaside Serenity - Marine Terrace Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 162 Main Road, Unit 13 Marine Terrace, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marine Terrace Retreat bied stylvolle en gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Hermanus, net 'n paar oomblikke van die bekende kranspaadjies en die lewendige middestad af. Dit is 'n ideale keuse vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ligte en lugtige leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser word ook voorsien vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis beskik die sitkamer oor 'n eetkamertafel met 8 sitplekke, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix-stroomdienste.

Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Hermanus byderhand. Of jy nou hier is vir walviskyk, wynproe, of bloot om by die see te ontspan, Marine Terrace Retreat bied die perfekte basis vir 'n onvergeetlike verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ethan Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 162 Main Road, Unit 13 Marine Terrace, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 162 Main Road, Unit 13 Marine Terrace, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4388b63f843efe0fd4c31976f354328e1afcb979cf01c2db502827a8cd7db8b8a5df426263bd2486dac3bc47b6700a7d247e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6) 162 Main Road Unit 13 Marine Terrace 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421503749309 19.2358262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang