Successfully reported

Seesonnet10

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik, netjies, naby strande. Ons het heerlik gebly. Die woonstelblok is teen die strand - ons het nie nodig gehad om strand toe te ry nie. Om elke oggend te kon koffie drink op die balkon en kyk na die see was lafenis vir die siel. Die plekkie het alles wat mens kan benodig in 'n selfsorg eenheid. Was mooi skoon en netjies toe ons aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Die see ongeag die verblyf is goed vir die siel. Die plek is lekker gelee, maar nie met klein kinders nie. Braai geriewe kort n lug en die hele woonstel kort opknapping. Daar is nie n koninggrotte bed of n bad soos op lekkerslaap se advertensie nie, goed wat ons gesoek het voor, toe ons verblyf gesoek het. Garage deur werk nie en dus ongemaklik en voel onveilig. Ligte werk nie, toilet het probleme, stort lek, het regtig opknapping nodig. Potte en eetgery was ook nie skoon nie. Glas deure werk ook nie lekker nie. En die bank/sleeper couch in die sitkamer in gevaarlik en onbruikbaar. Strand stoele ens ook onbruikbaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Esme M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carinde V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Gerieflik. Die plekkie is lekker naby aan die strand. Dit was sleg dat die water vir 'n ruk af was, en daar was nie 'n back-up tenk vir die waterkrisis nie. Die stoep area kort 'n bietjie aandag, maar verder is die huisie mooi netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Gholftrip op die Suidkus. Ons het die verblyf geniet en met die koste in berekening gebring is dit absoluut die moeite werd. Wat wel nie aanvaarbaar was nie is dat ons deur die agent agterna ingelig is dat ons 'n breekdeposito moes betaal en dit is die eerste keer dat ons 'n plek bespreek waar dit die geval is. Vermeer het ons 'n rekening gekry om die plek te laat skoonmaak wat ook ongewoon was. Buiten dit, toe ons ingaan was van die breekware en die kaste vol stof en vuil wat die vraag teweeg bring, hoekom vra jy geld om skoon te maak as die plek oorspronklik nie skoon was nie eerstens en tweedens die stoele buite op die patio was seker weke laas skoongemaak en ons kon nie op dit sit nie. Ons het die agent gekontak wat toe die volgende dag 'n skoonmaker gebring het om die stoele skoon te maak en dit het haar 'n rukkie geneem om dit te doen wat die vraag weereens laat ontstaan van hoekom vra jy geld na die tyd om die plek te laat skoonmaak as jy dit in die eerste plek nie doen nie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simangele Carol X
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantastic. We had a nice stay and we definetely gonna be back with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marryen Q
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Absolutely stunning. Home away from home. Will definitely return, great location, is spotlessly clean, and has attention to detail. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker gebly. Heerlik naby die strand, en baie naby per motor na winkels in die dorp. Woonstel en parkering baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DnA Integrated Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 63

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Link Road, Seesonnet 10, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8932b9d212ce3513baf57a258189e499fb0241660acfc2d5d36cf0622eada1863c416e2035f112c89dd9305ad72b2db8694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 1 Link Road Seesonnet 10 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -30.275785 30.758779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang