Successfully reported

Riverstone Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Brittany C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Peaceful and beautiful. The accommodation was beautiful and peaceful. Really enjoyed my time here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Fantasties en ons sal beslis weer gaan! Ons was 'n groep van 5 (4 volwassenes en 'n baba) en het in 2 eenhede gebly. Alles was super netjies en skoon. Daar is aan baie fyn detail aandag gegee (’n sjokolade op die bed, koekies in die kombuis en vars melk in die yskas) wat jou dadelik tuis laat voel. Die stilte is salig en die beddens snoesig. Julia het 'n wenresep hier beet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Just what we needed for a little weekend break! We had a really fantastic stay at Riverstone. We needed a convenient spot to stay for a little getaway in the Midlands. Julia was fantastic! The unit had everything we needed, and we loved the doggos. Would definitely recommend and will probably go back to do other things in the Midlands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Riverstone Farm
Hello, thank you so much for your kind review. We hope to host you again soon!

Janine F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Great stay. Thank you. We loved our stay. So much attention to detail and lovely. We loved our stay. So much attention to detail and lovely amenities. Thank you for being such an amazing host. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Riverstone Farm
Hello, thank you for the kind review. We are so happy to hear you'll be back.

Marike B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ongelooflik mooi, netjies, rustig. Dit was net wat ons nodig gehad het. 'n wegbreuk van werk na lieflike cottage. Dis rustig, skoon en jy kan afstap na die Umgeni-rivier. Die natuur is beeldskoon. Alles wat jy nodig het, is in die huisie. Vuurhout word verskaf en hulle is ingerig vir beurtkrag. Ek sal vir seker weer daar bly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great stay with Julia and Rudy. Would highly recommend it! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Awesome and wonderful. This place was amazing and the host was amazing and kept us updated with any changes that might have happened. Real value for money; they will see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Rustig, rustig, rustig en pragtige natuurskoon! Alles was lekker gewees, dit was 'n uitdaging om daar te ry, weens ons lekker verblyf. Die gasheer en sy vrou was puik, baie behulpsaam en vriendelik. Die foto's op die webwerf is nie naastenby so mooi soos die plekkie self nie. Ons sal enige tyd weer daar gaan oorbly en ons sal die plek aan enige iemand wat van die natuur hou aanbeveel. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het voorwaar heerlik by julle gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantastiese verblyf en gasvrou. Ons het ons verblyf by Riverstone Farm so baie geniet. Ons gasvrou was fantasties! Haar aandag aan detail, vriendelikheid en hulpvaardigheid was van topgehalte. Die plekkie was uiters netjies en was presies waarna ons opsoek was. Ons sal enige tyd weer by Riverstone Farm gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful place, very clean and tidy. Clean, tidy, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Riverstone Farm
Dear Maryke Thank you for the lovely review. We hope to host you again. Kind regards Julia & Rudi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seasons Farm, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a8fe0942a33a5fd52f8abd10353d96b97429cc29d23428d47dd685f0458388fd835b7bc15a932b9afaa078f1774b52b0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 53 5 1 5 Seasons Farm Dargle 3260 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.47210295664 30.121751725674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang