Successfully reported
+65

Riverstone Farm

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seasons Farm, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Riverstone Farm is geleë in die vallei van Dargle, ongeveer 7 km vanaf Howick. Die eiendom het 'n ongeveer 1 km-front van die Umgeni-rivier en bied vang-en-loslaat-visvang.

U is welkom om op die plaas te stap en die vriendelike donkies te ontmoet, of 'n entjie af na die rivier te stap en voëls en bokke te sien.

Verblyf bestaan uit 3 selfsorgkothuise. Alle kothuise het slim-TV's, Netflix-stroomdienste, WiFi, volledig toegeruste kombuise, onderdakparkering, braaigeriewe en privaat ingange.

Ons is troeteldiervriendelik op versoek, aangesien sommige eenhede slegs geskik is vir kleiner troeteldiere.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brittany C
5.0
Peaceful and beautiful. The accommodation was beautiful and peaceful. Really enjoyed my time here!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Alta P
5.0
Fantasties en ons sal beslis weer gaan! Ons was 'n groep van 5 (4 volwassenes en 'n baba) en het in 2 eenhede gebly. Alles was super netjies en skoon....
Sien meer
Aug 2025
Vanessa S
Gesin met klein kinders
5.0
Just what we needed for a little weekend break! We had a really fantastic stay at Riverstone. We needed a convenient spot to stay for a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Janine F
Gesin met tieners
5.0
Great stay. Thank you. We loved our stay. So much attention to detail and lovely. We loved our stay. So much attention to detail and lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Marike B
5.0
Ongelooflik mooi, netjies, rustig. Dit was net wat ons nodig gehad het. 'n wegbreuk van werk na lieflike cottage. Dis rustig, skoon en jy kan afstap n...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seasons Farm, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Riverstone Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seasons Farm, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a8fe0942a33a5fd52f8abd10353d96b97429cc29d23428d47dd685f0458388fd835b7bc15a932b9afaa078f1774b52b0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 53 5 1 5 Seasons Farm Dargle 3260 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.47210295664 30.121751725674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang