Successfully reported
+20

Seaview @ Moullie Grange

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Beach Road, Moullie Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 598 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaview @ Moullie Grange is 'n stylvolle woonstel op die strandfront in Mouille Point, wat verfrissende seebries en direkte toegang tot die bekende promenade bied vir fietsry, hardloop of rustige wandelinge. Dit is perfek vir beide ontspannings- en sakereisigers en bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf langs Beach Road.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en wynkoeler. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste trek voordeel uit veilige parkering op die perseel en is net minute van gewilde besienswaardighede soos die V&A Waterfront, Green Point Urban Park en Sea Point se kafees en restaurante, wat dit 'n ideale basis maak om Kaapstad se Atlantiese Kus te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 33 Beach Road, Moullie Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 598
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 598
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 598
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Beach Road, Moullie Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf429c67d2e9143bc86ae52aba736246555728789d897ee9561088928fd43d3752ee0ff3d4f0c2e7eae55a57808bbab744f2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 598 per nag (plek vir 4) 33 Beach Road Moullie Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.899885984771 18.408644092482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang