Successfully reported
+19

Seaview

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary Road, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Seaview is in die skilderagtige dorpie Port Alfred, en bied die perfekte selfsorg-wegbreek aan diegene wat op soek is na 'n ontspannende kustoevlugsoord.

Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Bykomende geriewe soos 'n wasmasjien en skottelgoedwasser word ook voorsien. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gedeelde maaltye en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Gaste kan maaltye op die gemeubileerde balkon, wat 'n braai-area insluit, geniet terwyl hulle die asemrowende see-uitsig bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat wil verken, is Saltvlei Park net 1,3 km ver, en Kelly's Beach is 2,1 km ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Cathy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Boundary Road, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary Road, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4ec3782acde4ecd4f2d302c88a0720096fbf53509a598dcd417a19e779472021d306823c3e945fd58cef85a8c1481b2470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 Boundary Road Forest Downs 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6057259 26.8790216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang