Successfully reported
+21

SeaView

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Raven Road, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sea View is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete. Dit is die ideale privaat wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en albei het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word en deel die derde badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer het oorgenoeg sitplek vir gaste om by die kaggel te ontspan of terwyl hulle Netflix op die TV kyk. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitkamerdeure maak oop op die patio met 'n eetarea en braaigeriewe. Die huis het ook 'n groot dek met 180 grade see-uitsigte.

Boonop is die eiendom minder as 'n kilometer van die strand en strandmeer af geleë. Gaste kan kies om inkopies te doen, te swem, of 'n ete te geniet by die verskeidenheid restaurante wat almal binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Reinette E
5.0
Great stay in a spacious home with everything you need. Spectacular view. Awesome view. Spacious home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marijke C
5.0
Heerlik ontspan, 'n baie mooi plek met baie om te doen en te sien. Ons het heerlik gebly, die huis en uitsig het aan alle verwagtinge voldoen. Die hui...
Sien meer
Jan 2025
Claudette R
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowende plek! Wow, wat 'n ongelooflike plek! Die fotos regverdig nie hierdie plek nie. Asemrowende uitsig, groot huis met groot vertrekke en badka...
Sien meer
Des 2024
Andries H
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend. Pragtige eiendom. Netjies skoon. Baie ruim. Als wat jy kort is daar op sy plek. Dis naby als. Pragtige uitsigte.
Aug 2024
Nicolette B
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Had the most amazing stay at Sea View. Cleanliness and everything on point. Waking up with the sound of the beach and lying in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Raven Road, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaView het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Raven Road, Sedgehill, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a2da414ef4095cb931c7757ccee3962fdee97f25ddb1a8e046e338b95324cb8b1eb4fd025695091cc35af9c4dd5102710c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 16 Raven Road Sedgehill 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0295916 22.8038945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang