Seaview at its best
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
-
Vanaf
R1 650R1 485 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seaview at its best bied selfsorgverblyf in Hentiesbaai in 2 eenhede wat individueel versier is. Hierdie eenhede op die strandfront spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die gesin of 'n groep vriende.
Die kamers het elk gemaklike beddens, gehaltelinne, badhanddoeke en 'n privaat ingang. Albei eenhede het geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n klein balkon met 'n see-uitsig. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke eenheid bied toegang tot 'n privaat, ingeboude binnebraai, 'n kisvrieskas en wasgeriewe.
Gaste kan die gratis WiFi gebruik, op die balkon ontspan en die see-uitsig inneem, of 'n rits eksentrieke winkels en koffiewinkels binne bereik van die verblyf besoek.
Daar is veilige parkeerplek. Die motorhuis se deur is geoutomatiseer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink Seaview at its best het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang