Seaview Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Francis Place, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 349 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Seaview Cottage is 'n klein stukkie paradys in Athlone Park, Amanzimtoti en spog met asemrowende see-uitsigte reg vanaf die privaat houtdek en leefarea.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed en plafonwaaier ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, hoekbad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitkamer met lugversorging en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die eenheid het lugversorging en gaste het ook toegang tot gratis WiFi. 
Deur die stapeldeure is die houtdek wat 'n tafel en stoele, en 'n ingeboude braai insluit.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 7 Francis Place, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaview Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Francis Place, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang