Seaview Lodge Penthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seaview Lodge Penthouse is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die see en strandmeer en spog met direkte toegang tot die strandmeer.
Hierdie dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel geskik vir 6, 'n sitkamerstel en 'n TV. Daar is ook 'n studeerkamer, gratis WiFi en ononderbroke kragtoevoer vir die WiFi. Die kompleks het 'n motorhuis en gemeenskaplike braai-areas.
Gaste kan die Weskus Nasionale Park, Laguna Mall en Club Mykonos Resort besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Devan Chung Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 46 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview Lodge Penthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang