Seaview Sunsets
Kry 40% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
-
Vanaf
R730R438 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaview Sunsets bied bekoorlike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die see in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of groepe.
Daar is 5 eenhede wat elk slaapplek aan 2, 4, 6 of 7 gaste bied. Eenheid 2, 3 en 4 deel 'n gemeenskaplike kombuis en Eenheid 1 en 5 het hul eie kombuis. Die kombuise is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea, gimnasium en braai-area met sitplek. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 58
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Seaview Sunsets het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Coral Way, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang