Successfully reported
+15

Seaviews 247

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Protea Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Seaviews 247 is 'n bekoorlike woonstel op die grondverdieping van die eienaar se huis in Brenton-on-Sea in Knysna. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang en is ideaal vir 2 paartjies of 'n klein gesin.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf is in 'n stil voorstad en gaste mag nie geraas maak na 22:00 nie.

Brenton-on-Sea-strand en die jetty by Lake Brenton-strandmeer is ook naby die woonstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Caitlyn C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and enjoyable. It was an amazing stay. The hosts were super friendly and lovely. Would definitely stay there in the future agai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Cirvin J
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend! Dit was 'n baie, baie nice plek en area om by te wees. Dit was ons tweede keer in Knysna en dit was by verre die beste verblyf wat ons geh...
Sien meer
Sep 2025
Sean-michael M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en gerieflik. Plek is baie modern en baie gerieflik.
Jul 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon & netjies! Ons het baie lekker gebly! Baie vriendelike & behulpsame gasheer & gasvrou. Sal definitief weer daar bly!
Jul 2025
Karen E
5.0
An awesome stay, can't wait to go back. Our stay was fantastic. Such a beautiful house, clean and so relaxing. There were enough basic ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 24 Protea Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaviews 247 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Protea Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2eb296106a1390c663d1aa876f3ffcdbc5e0935d9ea880dc09487205c7bd13c199adbed0603510df20adaf819c73000beee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 24 Protea Road Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.069159049448 23.025228137434
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang