Successfully reported
+88

Seba Cottages Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Schoeman street, Mokopane ( Potgietersrus), 0600, Limpopo
  • Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seba Cottages bied oornagverblyf op 'n groot perseel in Mokopane in die hartjie van die bosveld. Die geboue is modern en is opgeknap om 'n tikkie oud en nuut te kombineer. Die eenhede het moderne afwerkings.

Die tuinkothuise het elkeen 'n dubbel- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of net 'n stort. Die kombuise is toegerus vir selfsorg en elke eenheid het luukse meubels en 'n platskerm-TV met Netflix.

Maaltye is op versoek beskikbaar.

Al die eenhede het lugversorging.

Rook is verbode in die eenhede, maar gaste kan op die stoep en buite rook.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 139 Schoeman street, Mokopane ( Potgietersrus), 0600, Limpopo
  • Gaste dink Seba Cottages Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Schoeman street, Mokopane ( Potgietersrus), 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a357babba71451bc2192b8855ae506bdbd8cfbd001a62efe693c8a40e5117b91f0f4d2f0cc7e13ffe0b7847b92dbdeb268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 139 Schoeman street Mokopane ( Potgietersrus) 0600 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -24.189759 28.999066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang