Secret Garden of Paradise
- Soos Gesien op Instagram
 - 
            
            
                Kapasiteit: 9 persone
                                                        
                                            
8 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 48 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
 - Vanaf R8 200 per nag (plek vir 9)
 
Beskrywing
            Secret Garden of Paradise is 'n pragtige villa in Knysna, met uitgestrekte tropiese tuine wat privaatheid, asemrowende uitsigte en 'n ideale omgewing bied vir byeenkomste met geliefdes. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die skilderagtige Knysna-lagune en die ikoniese Knysna Heads.
Die villa bestaan uit 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers, wat gemaklik tot 8 volwassenes en 1 kind akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Die vierde slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n area met 'n bababedjie. Elk van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n eetkamertafel, 'n kaggel en sofas.
Ander geriewe sluit in 'n TV, WiFi, 'n braai-area, 'n swembad en buitesitplek.
Die villa word aangedryf deur sonenergie en het omsetters vir ekstra gerief. Veilige parkering is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 9 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
8 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 48 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang