Tshepang Apartments Secunda
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Nickel Street, Extension 74, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tshepang Apartments Secunda bied gerieflike selfsorgverblyf in Secunda, Mpumalanga. Die woonstelle bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie woonstelle beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die eenhede beskik oor 'n leefarea met 'n sitkamer en 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, verskeie restaurante en voëlkyk binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Lesego Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Nickel Street, Extension 74, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Nickel Street, Extension 74, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang