Successfully reported
+37

Sedgefield Lagoon Hideout

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Kingfisher Drive, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 608 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sedgefield Lagoon Hideout is 'n pragtige vakansiekothuis in Sedgefield oorkant die strandmeer. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende.

Die ruim kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n sitarea, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en strandmeer. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheer-hek voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Kingfisher Drive, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sedgefield Lagoon Hideout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 608
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 608
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 608
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Kingfisher Drive, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2493ff85e06eeec5e137fba6293911160da34f96805496a306a48aa656ef7cbd89faacfb604a9bef3d96b59fa8fb4d0b74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 608 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 23 Kingfisher Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0203964 22.8020734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang