Successfully reported
+16

See en Berg Rusplek

  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Seeperdjie Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

See en Berg Rusplek is in die Tergniet, Reebok-area in Mosselbaai geleë en bied 'n rustige huis vir 'n gesinsvakansie. Dit is binne maklike bereik van groot toegangsweë, winkels, restaurante, Hartenbos en die Groot-Brakrivier en Klein-Brakrivier.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n driestapelbed. Daar is 2 badkamers, 1 en suite sowel as 'n gastetoilet vir gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër is op versoek beskikbaar.

Die sitkamer op die boonste vloer is ruim en het gemaklike sitplek asook 'n TV. Daar is 2 leefareas met patio's, albei met 'n ingeboude braai, en pragtige uitsigte waar gaste die sonsondergang kan geniet terwyl hulle aan 'n skemerkelkie teug.

Dit bied gaste braaigeriewe, 'n klein, omheinde tuin vir diegene wat 'n troeteldier wil saambring, asook veilige parkeerplek op die perseel. Parkering vir 1 voertuig in die motorhuis

Dié huis het 'n balkon en spog met 'n 180-grade-uitsig oor die kus, walvisse, dolfyne, swemstrande en prettige doendinge. Die huis is geleë aan die kus van Tergniet, tussen Klein- en Groot-Brakrivier, 20 minute vanaf Mosselbaai en George Lughawe. Die ligging bied maklike toegang tot die N2 en hoofroetes na beide Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth).

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marius Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28A Seeperdjie Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink See en Berg Rusplek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Seeperdjie Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8879dc038449c28ff141797d6d6da8ab655fbe296eb438cdb05a3b1f392cb350266deaf6daf2ca127336376b307f280ee6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7) 28 5 1 5 28A Seeperdjie Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.067373752643 22.186286186044
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang