See Huisie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Blaauwberg Road, Xanadu Complex, Unit 8, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Xanadu is 'n bekoorlike en privaat duplekswoonstel in 'n veilige kompleks in Blouberg. Dit is gerieflik geleë binne 7 minute se stap van die strand, Table Mountain View, en is binne loopafstand van verskeie winkels, restaurante, kroeë en MyCiTi-busse.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 1 volledige badkamer bo en 'n aparte gastetoilet onder. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en deel die gebruik van die badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Gaste betree 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube, maar geen DStv nie. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure maak oop na die patio met buitemeubels en braaigeriewe. Parkeerplek word op die perseel vir 1 voertuig voorsien, agter afstandbeheerde hekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 91
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 66 Blaauwberg Road, Xanadu Complex, Unit 8, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink See Huisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Blaauwberg Road, Xanadu Complex, Unit 8, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang