Successfully reported
+14

See Rus

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Gardenia Crescent, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

See Rus is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Westbrook KZN, 'n stil dorpie op 'n heuweltop met welige omgewing en skouspelagtige uitsigte oor die see.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Alle kamers het plafonwaaiers en 'n verwarmer of ekstra komberse in die winter kan voorsien word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Wi-Fi is beskikbaar. 'n Selfbediening-aanvangsontbyt wat bestaan uit tee, koffie, melk, ontbytbeskuitjies word vir die eerste oggend voorsien.

Daar is 'n patio met 'n see-uitsig en 'n lapa met braaigeriewe. Die woonstel het sy eie ingang en daar is 2 oop parkeerplekke. Die eiendom het 24-uur gewapende reaksie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Malindi D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful sea view, comfortable stay and a fantastic shower. Value for money, with a beautiful sea view and a fantastic shower. Everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Alicia V
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was absoluut uitmuntend en meer as wat ons verwag het. Die uitsig oor die oseaan en die rustigheid was so spesiaal. Die akkommodasie was n...
Sien meer
Aug 2025
Essie E
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Baie lekker, ek sal beslis weer bespreek. Dierbare en vriendelike mensies met 'n pragtige netjiese plekkie.
Aug 2025
Annelie G
5.0
Sal See Rus aanbeveel vir seker. Heerlik gebly, see uitsig was 'n vinnige in en uit, dus met die lughawe wat naby is, was dit gerieflik.
Apr 2025
Jon K
5.0
10 out of 10. Fantastic! I wish I could have stayed longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Gardenia Crescent, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Gardenia Crescent, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANP84XuzWiO8cZ3so0f2opxTcVZV2nxWCh1MIBLl5mmLW12lpwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 17 Gardenia Crescent Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.592569608773 31.166564910254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang