Seebries
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40B Gordon Crescent, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seebries bied bekoorlike selfsorgverblyf in Stilbaai, 'n dorpie op die Tuinroete. Hierdie huis is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne maklike bereik van die strand.
Dié lieflike huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 8 gaste en 'n ingeboude braai. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Die sitkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer bo maak oop op 'n balkon met 'n eetarea en 'n vrystaande gasbraai. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, perdry, verskeie restaurante en bergfietsroetes binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 40B Gordon Crescent, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Seebries het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40B Gordon Crescent, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang