Seebries Jbay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Ash Crescent, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seebries Jbay bied selfsorgverblyf in die kusdorp Jeffreysbaai op die eienaar se eiendom.
Die knus woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike L-vormige rusbanke en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Jeffreysbaai-strand en die Noorsekloof-staproete is binne loopafstand, terwyl Equinox Mall 2.4 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 24 Ash Crescent, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Ash Crescent, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang