Seed @ Colette
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 432 Marais Street, Unit 4 Colette, Brooklyn, 0011, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seed @ Colette is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Brooklyn, Pretoria. Of dit nou vir besigheid of ontspanning is, hierdie woonstel is 'n fantastiese keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié grondvloer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 kinders, albei met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Albei die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n balkon wat gemeubileer is met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n omskakelaar vir kragonderbrekings, 'n tuin en parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels, restaurante en die Universiteit van Pretoria.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Thabiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 432 Marais Street, Unit 4 Colette, Brooklyn, 0011, Gauteng
- Gaste dink Seed @ Colette het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 432 Marais Street, Unit 4 Colette, Brooklyn, 0011, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang