Successfully reported

Seefront in Waterkant Street

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Stephanie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Lekker huisie op die see! Lieflike huis met 'n lekker uitsig op die see. Die mooiste sonsopkoms elke oggend om te aanskou oor die see. Die foto's op die site doen die huis nie volle justice nie. Die huis is mooier binne met alles wat nodig is. Die huis het ook 'n binne kaggel wat nie op die foto's gewys het nie en was 'n treffer. Die kamers was ruim en gemaklik, elk met hul eie badkamer. Daar was selfs 'n buitekamer vir ekstra privaatheid en gemak vir 'n couple.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Vrede. Baie, baie lekker, meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Beste huis in Stilbaai. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Ons het 'n langnaweek in Stilbaai kom rus. Dit is nou al die derde keer dat ons by Seafront in Waterkant Street bly. Ons bly altyd lekker hier en kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sarita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlike kuier-huis met die mooiste see-uitsig! Dit was heerlik! Die huis sit op die strand met die mooiste uitsig van die see. Die kinders kan in die sand speel terwyl jy op die stoep sit en hulle dophou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig, baie mooi. Baie lekker, kinders het dit ook vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Die huis is ideaal gelëe in Stilbaai en is voor op die see. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 890
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 890
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 890
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Waterkant Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34e92fca4141157e1c855f3fb4107e796352252a60d460f7107868fcd1a268e5dd60520d2adc1ab3ba28509f1b344498e1d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 890 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 12 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.382688994144 21.422045236462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang