Successfully reported
+35

Seekat on Malmok

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seekat on Malmok is in Paternoster geleë. Dit is 'n bekoorlike vissersdorpie aan die westelike kus van Suid-Afrika. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat sy Mediterreense-styl-atmosfeer soek, gekenmerk deur blou blou waters, kalkgewasde kothuise, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit sandstrande.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 13 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit Seekat 1, Seekat 2 en Seekat 3 in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, of albei. Elke eenheid het ook sy eie privaat ingang, patio en braai-area, asook maak gebruik van sonkrag.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, wasgoeddienste in, en gaste is meer as welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk insluit.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, swem, visvang, wynproe, wildritte en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wally M
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Dit was fantasties, dankie aan Gill.
Sep 2025
Adriaan K
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is in 'n stil en rustige omgewing en goed geleë en ons kon goed rus. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het alles wat nodig is. Die ee...
Sien meer
Sep 2025
Jermaine B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was inderdaad 'n lekker tydjie.
Sep 2025
Marinda B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige, Weskus wegbreek. Huisie het alles wat nodig is, en is stapafstand van die strand.
Aug 2025
Victor S
5.0
It was great and I will surely return if senior specials are available. It was enjoyable and worth returning in spring. I would like to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gillian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Malmok Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekat on Malmok het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe377917dfc07b5c4a642f5960ef8f121c540226681157d7c101cd7a5feee409a71fff31c5805a9564f2139e36fc8be39623b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 115 5 1 5 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.807139836523 17.897544559524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang