Successfully reported

Seekat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mario V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker en aangenaam. Nie net was dit gerieflik en baie goed geleë nie, maar ook stil en rustig en loopafstand vanaf die lagoon en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda Kriel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Sentraal geleë, en alles wat ons nodig gehad het. Gerieflik, skoon en netjies. Behulpsame eienaars en vriendelike opsigter. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Alles wat ons verwag het en meer. Ek en my eggenoot het die verblyf by Seekat terdeë geniet. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies en goeie waarde. Baie netjiese woonstel en goed toegerus. Sentrale ligging naby winkels en Waterfront. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Awesome verblyf. Baie netjiese woonstel met alles daarin wat jy nodig het. Baie gerieflik geleë, loopafstand na winkels en restaurante. Baie veilige parkeerarea vir jou voertuig. Vriendelik ontvang deur die opsigter en baie behulpsaam gewees. Beveel die verblyf beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rus vir die siel. Ons het verskriklik lekker gebly. Die plekkie is naby genoeg aan alles om sommer orals te loop en baie om te sien. Die plekkie is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Neatly, tidy, clean, fresh little cosy place. Romantic for a couple. It was our anniversary weekend, so we had a great stay. Susari welcomed us with sweet treats. Nearby everything and the beach. Felt safe and lots of friendly faces. The host was available for everything I wanted to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker ontspan, alles is so binne stapafstand. Baie sentraal. Skoon goed terug. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Non. Very good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely, cozy and very relaxing. Wow, what a beautiful place with a very nice and sweet hostess. We enjoyed every minute of our stay. Everything you need is close by: the shops, restaurants and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Bree Street, Unit 25 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10138ae90ab663b490220a180477d3cd0a74f0ef39088e3a7e099a5785694e7298bfd1abd9c810e4dffa8351931e75e405c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 11 Bree Street Unit 25 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.0917135 18.033347
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang