Successfully reported

Seekraal Vakansiehuis

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Celeste V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Die verblyf was absoluut fantasties. Die huis is baie netjies, skoon en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Dit was baie goed toegerus, modern en gerieflik met baie spasie. Baie dankie vir julle huis, dit was so perfek vir ons groot groep, dit is perfek toegerus met baie ekstras en ons het baie lekker gekuier en gerus en veilig gevoel. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Ruim, gerieflike huis. Baie goeie waarde vir geld! Vinnige sportnaweek saam met vriende - die huis toon kleiner op die foto's as wat dit is, ons kon heerlik ontspan. Alles wat jy nodig het. Sal weer daar wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

A most enjoyable stay. I will be back with friends. The house was beautiful and well furnished, and we thoroughly enjoyed our 5-day stay. The house was well positioned in Stilbaai, and I would strongly recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liza
Seekraal Vakansiehuis
Thank you very much for your kind review, John. Hope you will be back again.

Chelesté J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Wonderlike sport verjaarsdag toer. Wow, ek moet sê ons tydjie daar was wonderlik. Alles was lekker cosy en rustig. Sal enige tyd die vakansiehuis aanbeveel. Daar was net 'n foutjie met krag wat getrip het as 'n hele paar elektriese toestelle aan is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Seekraal Vakansiehuis
Dankie vir jou terugvoer. Ons is wel besig om die probleem met die krag aan te spreek. Dit behoort binnekort opgelos te wees.

Jane D
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Relaxing. Beautiful house with all necessities. Perfect location for a relaxing weekend and large family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liza
Seekraal Vakansiehuis
Beste Jane Baie dankie vir jou rating op LekkeSlaap. Ek sal dit waardeer as jy vir ons 'n paar voorstelle kan gee van hoe ons kan verbeter? Vriendelike groete, Liza

Theo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Dit was die perfekte wegbreuk vir my en my gesin. Baie dankie Seekraal. Die is ruim en baie gerieflik. Ek sal enige tyd weer terug soontoe. Die huis is net baie koud.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liza
Seekraal Vakansiehuis
Baie dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
    8 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Reinecke Lane, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53dd4198a32d02a6bae9ce950f376fa8c93852133ecaf4596b60183a8af8576aec7b23b2e8dd24b2c2171b112addfc74d6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 13) 7 5 1 5 5 Reinecke Lane Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.366768729738 21.410922310324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang