Successfully reported
+24

Seekraal Vakansiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
    8 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Reinecke Lane, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Seekraal Vakansiehuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis in Stilbaai-Wes, stapafstand vanaf die rivier en net 'n entjie se ry vanaf die hoofstrand. Die huis is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV, ingeboude braai en gemaklike rusbanke.

Die huis lei na 'n stoep met sitplek. WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Celeste V
5.0
Die verblyf was absoluut fantasties. Die huis is baie netjies, skoon en goed geleë.
Nov 2024
Francis V
Gesin met tieners
5.0
Dit was baie goed toegerus, modern en gerieflik met baie spasie. Baie dankie vir julle huis, dit was so perfek vir ons groot groep, dit is perfek toeg...
Sien meer
Apr 2024
Lizelle B
Saam met vriende
4.8
Ruim, gerieflike huis. Baie goeie waarde vir geld! Vinnige sportnaweek saam met vriende - die huis toon kleiner op die foto's as wat dit is, ons kon h...
Sien meer
Aug 2025
John M
Saam met vriende
4.6
A most enjoyable stay. I will be back with friends. The house was beautiful and well furnished, and we thoroughly enjoyed our 5-day sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Chelesté J
Gesin met klein kinders
4.6
Wonderlike sport verjaarsdag toer. Wow, ek moet sê ons tydjie daar was wonderlik. Alles was lekker cosy en rustig. Sal enige tyd die vakansiehuis aanb...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Reinecke Lane, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seekraal Vakansiehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
    8 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Reinecke Lane, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53dd4198a32d02a6bae9ce950f376fa8c93852133ecaf4596b60183a8af8576aec7b23b2e8dd24b2c2171b112addfc74d6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 13) 7 5 1 5 5 Reinecke Lane Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.366768729738 21.410922310324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang