Seeplaas Beach House
Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 115 Paardekraal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R9 000R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seeplaas Beach House is die perfekte toevlugsoord vir 'n vakansie aan die strandfront in Hartenbos. Hierdie pragtige huis bied direkte toegang tot die strand en is die ideale plek vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die koninggrootte-bed in die derde slaapkamer kan indien nodig in 2 enkelbeddens omskep word. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende sitarea het baie gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n skouspelagtige see-uitsig. Die stoep het gemaklike sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Mosselbaai bied 'n verskeidenheid nabygeleë besienswaardighede, soos haaihokduik, kajakvaart en die Dias-museum. Vir onvergeetlike daguitstappies kan gaste die pragtige Botlierskop Wildreservaat, Jakkalsvlei Wine Estate en die wêreldbekende Kangogrotte verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 115 Paardekraal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeplaas Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 115 Paardekraal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang