Seeplaas Guest House
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 60, Ottosrust, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 100R1 680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seeplaas Guest House is in Groot-Brakrivier, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied ‘n luukse toevlugsoord vir gesinne, paartjies en vriende. Die gastehuis spog met ‘n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan in die suide en die indrukwekkende Outeniekwaberge in die noorde.
Daar is 6 luukse gastekamers.Elke kamer het privaat badkamers, 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en sekere kamers het 'n balkon met 'n see-uitsig.
Seeplaas is ‘n integrale deel van die Seeplaas Venue and Gallery wat in 2015 sy deure oopgemaak het. Gaste het direkte toegang met trappe tot die strand, en die ligging is ideaal, met George Lughawe sowat 22 km, Mosselbaai 25 km, en die Botlierskop Wildreservaat 19 km ver.
Vir die avontuurlustiges is daar ‘n ryk aanbod van aktiwiteite in die Grootbrak-area, insluitend voetslaan, visvang, en kajakvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Surine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plot 60, Ottosrust, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Seeplaas Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 60, Ottosrust, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang