Successfully reported
+93

Seeplaas Guest House

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 60, Ottosrust, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seeplaas Guest House is in Groot-Brakrivier, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied ‘n luukse toevlugsoord vir gesinne, paartjies en vriende. Die gastehuis spog met ‘n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan in die suide en die indrukwekkende Outeniekwaberge in die noorde.

Daar is 6 luukse gastekamers.Elke kamer het privaat badkamers, 'n privaat ingang, gratis WiFi, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en sekere kamers het 'n balkon met 'n see-uitsig.

Seeplaas is ‘n integrale deel van die Seeplaas Venue and Gallery wat in 2015 sy deure oopgemaak het. Gaste het direkte toegang met trappe tot die strand, en die ligging is ideaal, met George Lughawe sowat 22 km, Mosselbaai 25 km, en die Botlierskop Wildreservaat 19 km ver.

Vir die avontuurlustiges is daar ‘n ryk aanbod van aktiwiteite in die Grootbrak-area, insluitend voetslaan, visvang, en kajakvaart.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek met besonderse see-uitsig. Ja, baie lekker gebly dankie. Bespreking was baie effektief deur die webtuiste en Seeplaas hanteer.
Sep 2025
Marique V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek as jy iets bietjie anders wil doen. Dit was regtig 'n baie lekker ervaring gewees! 3 walvisse gesien en die hot tub is awesome. Baie lekker wel...
Sien meer
Aug 2025
Nathashia D
Saam met lewensmaat
5.0
Eksklusief en definitief iets om aan te beveel! Couples retreat! Dit was 'n baie lekker bederf! Dit was my verjaardag en Seeplaas het vir ons 'n snack...
Sien meer
Mei 2025
Marina N
Saam met lewensmaat
5.0
The best ever. Top 10. They were busy with painting etc. but still offer the best service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marinda T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie lekker. Smaakvol en mooi kamers. Baie mooi uitsig oor die see. Lekker gekuier en lekker geslaap. Sal dit vir almal aanbeveel.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plot 60, Ottosrust, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeplaas Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 60, Ottosrust, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eebc817e5835b4d975b7df04c1fbeda66b20933340245e43a912f90698bf04c6500c8b06fa475769444493a66477e1ae172?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Plot 60 Ottosrust 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.065845 22.2021805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang