Successfully reported

SeeSkattie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alida L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig. Ons het lekker gebly en was loopafstand van die see. Was 'n perfekte naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic. It was! Thank you, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-hendrik K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Amazing, clean, friendly. Baie lekker gebly, een van die min plekke wie se foto's ooreenstem met hoe dit werklik lyk. Stappers sal dit veral geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Dit was baie lekker en sal weer daar gaan bly. Die eienaar is baie gasvry en sy maak dit baie spesiaal vir haar gaste. Die plek is regtig baie netjies en loopafstand see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig en mooi met mooi uitsigte. Fantastiese verblyf en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herlina
SeeSkattie
Goeiemôre Nicolene Vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Ons by SeeSkattie sien uit na 'n volgende kuiertjie. Groete Herlina

Isabel P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties! Baie dankie vir al die ekstra moeite wat jy gedoen het met die klein dingetjies wat ons nodig gehad het. SeeSkattie het regtig 'n diep spoor in ons hart gelaat om net weer en weer St. Helena te besoek. Dankie vir die lekker kuier! Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herlina
SeeSkattie
Beste Isabel en gesin, SeeSkattie het julle baie geniet. Ons sien uit na 'n volgende kuiertjie. Groete, Herlina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herlina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 440
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 440
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Linaria Street, Britannia Bay, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8c4bb8b85164e36bdf2f874f2e39fc17fd3c2a72af459986fe16e2e82483f89d876d1e02b6a917531708e0e3a1763fc850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Linaria Street Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7192862 17.9380571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang