Successfully reported
+24

Seester Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Jasus Lalandi, Malkopbaai, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seester Accommodation bied verblyf in 2 eenhede, die Huis en die Kothuis wat aan die seefront van Malkopbaai in die vissersdorpie Lambertsbaai geleë is. Gaste kan die geluide van die see van jou voorstoep af geniet.

Die Seester Accommodation House het 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien. Die sitkamer is ruim met gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv-kanale. Daar is 'n ingeboude braai in die sitkamer asook 2 braai-areas buite. Gaste het pragtige see-uitsigte vanaf die balkon.

Seester Cottage is ongeveer 50 m van die strand af. Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die oopplan-leefarea het 'n goed toegeruste kombuis, 'n TV met DStv-kanale en 'n alarmstelsel. Die sitkamer bied toegang tot onderdakparkeerplek en die braai-area op die stoep het 'n duidelike uitsig oor die see.

Seester Accommodation bied ook 'n toesluitbare motorhuis en deel ingang na die eiendom met Seester Cottage met afstandbeheerde hek. Albei eenhede is privaat. Met net 2½ uur se ry vanaf Kaapstad is dit die perfekte ligging vir 'n vakansie of selfs 'n naweekwegbreek. Bo en behalwe al die besienswaardighede in en om Lambertsbaai, soos kreefduik, visvang, walviskyk in seisoen en die skouspelagtige voël-eiland, is dit ook in die wêreldbekende veldblomgebied van die Namakwaland geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Stella F
Saam met vriende
5.0
Ek sal Seester aanbeveel. Die huis is netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly by Seester. Ons het die uitsig op die see so aangenaam gevind. A...
Sien meer
Sep 2025
Sharlene V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig! Mooiste uitsig! Lekker braaier op die stoep waar mens heeldag vir die see kan kyk! Eenheid is baie netjies met als wat mens nodig het ...
Sien meer
Sep 2025
Leendert M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi uitsig. Lekker plekkie by die see, vriendelik ontvang.
Aug 2025
Lize R
Saam met lewensmaat
5.0
So lekker op die stoep met die branders wat hier voor jou breek. Het in die woonstel gebly, nie in die hoofhuis nie - alles wat jy nodig het, ongeloof...
Sien meer
Jul 2025
Louise D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ligging, lekker ruim. Goed ingerig. Heerlike verblyf met die mooiste uitsig. Alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer gaan.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marquerite Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 18 Jasus Lalandi, Malkopbaai, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seester Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Jasus Lalandi, Malkopbaai, Lambertsbay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiiP45nTdDEA4vCt2muOcVnkUuJuKOiejd5PJm0xsclTJKgMxt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 18 Jasus Lalandi Malkopbaai 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.107091733373 18.304185251021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang