Successfully reported
+16

Seester Flat 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Queen Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seester Flat 2 is in Margate, 'n kusoord in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en TV, en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Gaste kan die braaigeriewe of 'n ete op die balkon met 'n pragtige see-uitsig geniet, of die dag op die strand deurbring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 113

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 67 Queen Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Queen Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA845b884d0c6798ed21d2dbcebb2e46c392aef67dfa8b6f0fac80d9d201071a4f51bb3368593f8f6dc400a88e8a947afd334f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 67 Queen Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8534109 30.3805808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang