Successfully reported
+45

Seeswael Nessie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Seeswael Street, Atlantic Sands North, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seeswael Nessie is 'n selfsorgvakansiehuis in die Weskusdorpie Velddrif, Wes-Kaap. Vriende en familie kan by hierdie see-eiendom ontspan en 'n rustige vakansie weg van die besige stad geniet.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 volwassenes in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel, 'n binnebraai en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea is ingerig met 2 dubbelslaapbanke wat geskik is vir 2 kinders en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area, 'n sonkrag-geiser en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is ongeveer 200 m vanaf die strand, met direkte toegang, en is naby die plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 64 Seeswael Street, Atlantic Sands North, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeswael Nessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Seeswael Street, Atlantic Sands North, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb062d9c6162dad0e213ac1381e5667be502bedb007ae4fe0e45b163c9e9670ff0814951fa09f382aa7452b38942b983918b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 64 Seeswael Street Atlantic Sands North 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.757382913027 18.166872129877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang