Successfully reported

Seewaarts

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
.elna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Als was daar en wonderlik. Heerlik, skoon, perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Seewaarts
Dankie Elna vir jou mooi waardering!

Wayde D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Cosy! Comfortable, convenient, and safe. And we could bring our dog along!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker oornag. Sal weer kom. Baie goed toe gerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Seewaarts
Dankie Marinda!

Bertie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig en modern, sal beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en smaakvol. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful and comfortable. We had a lovely stay. An extremely well-appointed guesthouse with absolutely everything you need and a well-contained area for our Labby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Seewaarts
Casper, baie dankie vir jou mooi en goeie resensie van Seewaarts! Waardeer dit! Kom bly gerus weer oor by Seewaarts. Crystal

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uiters goeie verblyf. Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Seewaarts
Johan, dankie vir jou goeie gradering! Ek waardeer dit.

Marijke W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Lekker buite gesit en kuier indi aand. Ons het heerlik gekuier. Gasvrou was baie aardig. Sal definitief weer gaan. Plek was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Crystal
Seewaarts
Baie dankie Marijke! Kom gerus weer.

Riana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Enjoyable. Really nice. We only slept over and left the next day early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Seewaarts
Riana, thank you for the nice review! You're welcome to visit again. Crystal

Martin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Sal beslis weer daar kom bly en beveel dit aan. Uitstekend! Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Moderne, skoon en gemaklike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Seewaarts
Martin ons waardeer jou goeie terugvoer! Julle was baie netjiese aangename gaste. Kom kuier gerus weer Crystal

Deone J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Sal die plekkie definitief aanbeveel! Baie netjies! Die dame het regtig aan alles en nog meer gedink om in die eenheid te sit! Skoon en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Crystal
Seewaarts
Deone, baie dankie vir die goeie resensie! Ek waardeer dit en julle is welkom om enige tyd weer te kom. Julle was sulke aangename vriendelike gaste! Seewaarts groete Crystal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Crystal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Coral Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9694ed0dd8a95f9050e13744ee78876946c5ff9b48b496574d7669fbe01f4a6bdc58673669617ba2c43e813ccfed363f77f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 2 Coral Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.034655597077 24.92183808791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang