Successfully reported
+17

Seewindelaan

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 157 Marine Terrace, Unit 1 Terrace Mews Holiday Complex, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seewindelaan is 'n lieflike meenthuis wat in 'n strandfrontkompleks by Scottburgh Beach geleë is. Die huis is net 'n paar meter van die see en sand af geleë, wat dit die perfekte ligging maak vir skubaduikers wat die aliwal-skoolrif wat reg vooraan geleë is, wil duik.

Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel gebruik van die tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die groot patio met asemrowende 180 grade see-uitsigte. Daar is ook buitemeubels en braaigeriewe vir vermaak. Die privaat toesluitmotorhuise kan 3 voertuie met gemak parkeer.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ilonka P
Saam met vriende
5.0
Veilig, ruim, netjies, naby aan strand, winkel en restaurante. Uit die staanspoor is ek verlief op die plekkie, baie netjies, veilig, goed ingerig en ...
Sien meer
Mei 2025
Mignonne G
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and enjoyable. We loved our stay at 1 Terrace Mews. The unit is spacious and has 2 smart TVs and a fantastic outdoor patio are...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Santina L
Gesin met klein kinders
4.6
Was lovely. Was perfect, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Louis Danie M
Gesin met klein kinders
4.0
Baie mooi uitsig en stapafstand van die strand en winkels. Ons het lekker gebly, net jammer die lugversorger was buite werking.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bradley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 157 Marine Terrace, Unit 1 Terrace Mews Holiday Complex, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seewindelaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 157 Marine Terrace, Unit 1 Terrace Mews Holiday Complex, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d37342109f54b5e5217f9fc6aa4f16ab931e7a07b61f3b1b1ab899902f96f9e9aaf7aeb0e7161978a0ad3a7f7033774db59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 157 Marine Terrace Unit 1 Terrace Mews Holiday Complex 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.2825478 30.7586318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang