Successfully reported
+14

Seewolf Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seewolf Beach House bied gerieflike oornagverblyf in Kaap St. Francis. Dit is naby ongerepte strande geleë, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié strandhuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gaskookgeriewe in geval van kragonderbrekings. Die leefarea het 'n yskas-vrieskas, 'n etenstafel met stoele, 'n rusbank, 'n platskerm-TV en 'n binnebraai-area.

Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die patio wat oor die tuin uitkyk. Daar is ook buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die agterplaas beskikbaar.

Draai links by die voordeur uit, stap 200 meter en draai regs deur kusplantegroei en jy is op die strand!

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 82 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97690ff5546e27d01db2b373a18fb2021b338e977988375e70a83737222f058eac1b28c2bef3cd6196f7acd9adb4b68b90ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 82 Da Gama Road Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.19742133888 24.834397261675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang