Selah Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Anderson West Road, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Selah Farm is 'n selfsorg-gastehuis in Joostenbergvlakte en bied gemaklike selfsorgverblyf vir tot 10 gaste in 2 vrystaande kothuise, net buite Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in die Nuakh-kothuis en die Pidyon-kothuis. Die Nuakh-kothuis bied slaapplek vir 3 volwassenes en een kind onder 8 jaar oud op 'n kampbed, terwyl die Pidyon-kothuis slaapplek bied vir 5 volwassenes en een kind onder 8 jaar oud op 'n kampbed. Elke eenheid beskik oor gemaklike beddens, privaat badkamers, vars linne en handdoeke, knus leefareas, volledig toegeruste kombuise en braaigeriewe. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Gaste kan ook toegang tot 'n organiese groentetuin geniet, en verskeie diere, insluitend skape, hoenders, honde en katte, kan op die eiendom gevind word.
Joostenbergvlakte is sentraal geleë langs die N1-snelweg, met Paarl ongeveer 28 km noord en Kaapstad 30 km suid. Die lughawe is 19 km weg, en die naaste hospitaal, Cape Gate, is slegs 3.4 km van die eiendom af. Die gastehuis is gerieflik naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicolene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 7 Anderson West Road, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink Selah Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Anderson West Road, Joostenbergvlakte, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang