Selah Guest Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Adcock Street, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Selah Gastekothuis is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in die historiese dorp Bethulie. Die eiendom is ideaal as 'n basis vanwaar besienswaardighede in die omgewing verken kan word.
Daar is 2 kothuise beskikbaar. Beide kothuise het privaat ingange en bied elk slaapplek vir 4 gaste. Selah Gastekothuis se hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort.
Just Erchomai-Just Come is ingerig met 'n koningingrootte bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Albei kombuisies is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe op die eiendom. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 motor.
Die eiendom is naby die Bethulie-dam geleë, waar besoekers aktiwiteite soos visvang, kajakvaart of roei kan geniet. Gariepdam is ook binne 60 km van die eiendom af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 12 Adcock Street, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Gaste dink Selah Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Adcock Street, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang