Successfully reported
+38

Selah Strand Kothuis

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Melkhouthoek Street, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Selah Strand Cottage is 'n selfsorghuis in die Springerbaai Ekolandgoed, binne 20 km vanaf Mosselbaai. Die landgoed van 430 hektaar is deel van die groot Fransmanshoek-bewaringsgebied, en spog met 'n privaat strand en volop wild.

Dié sonkrag-aangedrewe huis het slaapplek vir 6 volwassenes en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens; die hoofslaapkamer spog met 'n kaggel. Daar is 'n solderarea met 'n rusbank en werkruimtetoonbank. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die volledig toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, 'n TV met Netflix-toepassing en 'n houtkaggel. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Die leefarea lei uit na die vermaaklikheidstuin met 'n buite-eettafel met sitplek vir twee, en 'n ingeboude braai-area. Op die see is daar 'n houtdek met 'n dek Tafel en bankies en 'n sambreel. Een onderdakparkeerplek is beskikbaar, met baie oop parkeerplek voor die huis.

Die vakansiehuis is naby die strand en daar is baie staproetes om die fauna en flora te verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Volker S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker rustige plek om jouself weer te vind. Baie netjiese rustige naweekwegbreekplekkie. Ten sterkste aanbeveel.
Jan 2025
Louis R
Gesin met tieners
5.0
Clean, restful. The host was great. Great house, awesome environment and very clean. The host was very responsive to any questions and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Johanna Cornelia K
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, rustig en vreeslik mooi natuurskoon. Baie lekker gekuier. Die stoep met die braai is heerlik, asook die hoofkamer met die kaggel.
Jun 2024
Marine T
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne kuier by die see. Die huis is baie goed toegerus vir 'n lekker ontspanne naweek weg. Die kaggel is 'n groot aanwins vir kouer aande. Die kin...
Sien meer
Mei 2024
Marisa V
Gesin met tieners
5.0
Dis 'n ongelooflike huis met alles wat jy nodig het en nog meer! Ons het heerlik gebly!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 134 Melkhouthoek Street, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Selah Strand Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 Melkhouthoek Street, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe14e344793b513d174e849a32fe1861b542ece69788bb8082dd596b9b3735de1999360108a20a3081766b273beeb963b9c09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 134 Melkhouthoek Street Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.24459216809 21.921593605735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang