Selati 103 Guest Cottages
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en breekware en eetgerei vir 2 gaste. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a fridge-freezer combination, 2-plate stove and mini-oven, microwave, toaster, and kettle, as well as cutlery and crockery for up to 2 guests
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Handdoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n waaier. Maaltye is beskikbaar by die restaurant op die perseel en daar is 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boonop is die kamer toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-eenheid beskik oor 2 enkelbeddens in albei slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-slaapkamer het 3 driekwartbeddens, 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ekstra geriewe sluit lugversorging, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, koffie- en teemaakgeriewe, en toegang tot 'n groot stoep met 'n sitarea en braai-area. Hierdie eenheid het sy eie parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. Dit het ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster en basiese eetgerei en breekware vir tot 4 gaste. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, 'n TV, lugversorging en 'n waaier in. Daar is braaigeriewe reg langs die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die basiese eetgerei en breekware vir 4 gaste in.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, lugversorging en 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster in.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskamer bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed op die onderste vloer en 2 enkelbeddens vir kinders in die oopplan-houtsolderkamer met relings wat met 'n spiraaltrap bereik word. Die moderne badkamer bied 'n hoekbad en 'n stort. Handdoeke en seep word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, basiese eetgerei en breekware vir tot 6 gaste. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n waaier in. Gaste het ook toegang tot die braaigeriewe langsaan. Ons beveel wel aan dat dit vir gesinne met kinders bespreek word weens die privaatheidsaspek van die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die basiese eetgerei en breekware vir 6 gaste in.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskamer bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste in 2 aparte kamers. Daar is 2 dubbelbeddens in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer bied 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Handdoeke en seep word voorsien. Daar is 'n aparte TV-kamer en 'n eetkamerarea in die eenheid. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, basiese eetgerei en breekware vir tot 6 gaste. Die eenheid bied ook lugversorging en 'n waaier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a fridge-freezer combination, 2-plate stove and mini-oven, microwave, toaster, and kettle, as well as cutlery and crockery for up to 6 guests
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 aparte slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, met handdoeke en seep. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, tweeplaatstoof en mini-oond, 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan en ketel, asook eetgerei en breekware vir tot 6 gaste. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, lugversorging en waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en die basiese eetgerei en breekware vir 6 gaste in.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 'n klein fooi.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Maaltye kan op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Dienste soos privaat vervoer en wildritte is ook teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Selati Crescent, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang