Successfully reported

Self Catering @ Union

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Whilma V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Genoeg spasie vir 'n gesin. Ons het slegs daar geslaap en nou en dan by die gastehuis gaan rus. Ons het egter Vrydagaand heerlik gebraai. Die geriewe is skoon en netjies, die kombuis is heerlik en groot genoeg vir 'n gesin van 5. Die eienares is vriendelik en noukeurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie naand Whilma en gesin. Baie dankie vir my resensie word opreg waardeer. Dankie dat julle ons gebruik het. Julle is n baie aangename en pragtige gesin. Sal enige tyd julle weer hier verwelkom. Groete Luitje

Hélanie J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Mooi en gerieflik! 'n Mens se huis is mos maar die beste plek om te wees, maar hier is ek hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel! Parkering is veilig en naby. Die WiFi is stabiel. Die gastehuis is baie privaat en nie eintlik sigbaar van die straat se kant af nie. Mens word onverwags verras met hierdie juweel in die hartjie van Centurion. Als is smaakvol en gerieflik ingerig en word pynlik netjies en skoon gehou. Die bed slaap heerlik en die elektriese kombers en verwarmers maak alles knus en snoesig. Dis stil en mens kan lekker ononderbroke werk. Luitje het my bederf met lekker vrugte uit die tuin en vars beskuit. Elke oggend is my kamer gediens deur Michael met die mooi glimlag. Die volledige DSTV pakket het my stout gemaak en ek het een hele aand afgevat en net op die rusbank gesit en ontspan! Ek kan regtig hierdie verblyf aanbeveel! Jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Middag Helanie Baie, baie dankie vir ons mooi resensie en jou mooiste woorde vir ons plekkie. Ons waardeer dit opreg. Groete Luitje

Jacques V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Home away from home met alles en nog meer wat jy nodig het. Self Catering @Union kan met 'n geruste hart aanbeveel word. Die gasvrou is baie vriendelik en hou jou ingelig. Ek is selfs die opsie aangebied om die rugby te kyk in 'n alternatiewe eenheid met 'n vol DStv-pakket. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie naand Jacques Baie dankie vir ons mooi resensie word opreg waardeer. Hoop om jou weer te sien hier by ons. Groete Luitje

Riaan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Vriendelike mense wat omgee vir gaste. Vriendelik ontvang. Plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie môre Riaan Baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer opreg dat julle Self Catering @ Union ondersteun het. Hoop om julle weer te sien. Groete Luitje

Mandie J
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Baie netjies en privaat. Die eienaar was baie vriendelik en ek het tuis en welkom gevoel. Heerlike stoepie en baie privaat. Ek sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie Naand Amanda Baie dankie word waardeer. Was lekker on jou by ons te hê. Nie geweet daar is iemand hier. Lekker om sulke gaste te ontvang. Groete Luitje

Sizakele S
Lang verblyf
4.8
Sep 2023

Accommodation is highly recommended. Received a warm welcome by Luitje and immediately felt at home. The apartment is exactly what you see in the pictures. It's very comfortable and private. The apartment was serviced every day by Michael who is very polite. Parking is safe. The WiFi is stable. There is a full DSTV package.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Good day Sizakele, thank you so much for your nice review. I do appreciate it so much. Hope to see you again. You were a great applicant. Have a blessed day. Kind Regards

Annelize S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2023

Very nice, clean and the hosts are great. Luitje was fantastic in explaining everything and very welcoming on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie naand Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer te sien. Groete Luitje

Debbie V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2023

Perfek. Pragtige plek en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeie naand Baie dankie vir ons goeie resensie. Word opreg waardeer. Hoop dat jy weer sal kom kuier. Groete Luitje

Jacqueline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Dadellik tuis gevoel, lekker om in te kon stap, so netjies en skoon. Ligging was fantasties, naby hospitaal en sentrums, en baie stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Goeiedag Jackie, baie dankie vir ons goeie resensie. Waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien. Geseënde jaar verder. Alles wat mooi is. Groete Luitje.

Lydia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Great host, beautifully decorated, very clean and neat and fully equipped. Did not need to buy anything even fresh milk in the fridge. Thanks for a great stay. This was a true blessing. The host made sure we were happy and comfortable with everything. The bed was very comfortable with electric blankets on. Wall heaters were switched on before so we could arrive to a cosy warm place on a very cold winters night. Very well equipped and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luitje
Self Catering @ Union
Good day Lydia, Thank you so much for your feedback. I really appreciate your comments. It was a pleasure having you at our guest accommodation. Hope to see you again in the future. Have a blessed evening. Kind regards, Luitje

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luitje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Union Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20dc607ad064273d929ac06ba2060dc85a10e4844b1f584d647fdd93c781c43644c49ea6a64aacac60fca805590d0bf42de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 29 Union Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.837346508612 28.210529160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang