Successfully reported
+21

Selfsorgwoonstel Garsfontein

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 766 Thelma Street, Garsfontein, Pretoria East, 0001, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Selfsorgwoonstel Garsfontein bied veilige en netjies oornag-akkommodasie in Garsfontein, Pretoria-Oos. Dis naby Menlyn Mall, Menlyn Maine, Pretoria-Oos Hospitaal en Life Faerie Glen Hospitaal.

Die woonstel het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea wat vooraf gereël moet word. Daar is ook 'n kombuis en 'n stoep. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskas, koffie-en teemaakgeriewe en komplimentêre koffie en beskuit. OpenView, veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek en gewapende reaksie is beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook buitebraaigeriewe en 'n stoep met meubels. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op 'n Dinsdag. Die eenheid is langs die hoofhuis op die perseel, in 'n stil straat naby hospitale en Menlyn Winkelsentrum.

Ons voorsien gerieflike selfsorg-akkommodasie vir reisigers wat naby aan die besienswaardighede wil wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chene R
Saam met vriende
5.0
Rustig, kalm, netjies. Vir seker. Sal enige tyd weer daar kom bly vir die aand. Beveel die plek aan enige iemand aan. Baie rustig en veilig en groot.
Aug 2025
Frans V
Saam met lewensmaat
5.0
Warm bed was heerlik, lekker beskuit en verwarmer, baie dankie. Heerlik gebly. Warm bed en lekker beskuit en koffie.
Jul 2025
Joubert F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Sal dit met groot vrymoedigheid aan enige iemand aanbeveel!
Jul 2025
William D
5.0
2nd visit, like coming home. A total pleasure, five star quality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Derick M
5.0
Wonderlike ontvangs, diens en hulpvaardigheid. Uitstekende oornagplek of vir langer. Die gashere kon nie vriendeliker en meer behulpsaam wees nie. Hul...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Boudier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 766 Thelma Street, Garsfontein, Pretoria East, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Selfsorgwoonstel Garsfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 766 Thelma Street, Garsfontein, Pretoria East, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72be99c6fcf54d818a70b257291e9a88f98c9578b0fb39e124c57a30f2931cfb92809098f62016571377482d479898d249f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 766 Thelma Street Garsfontein 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.79786679808 28.309385877316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang