Semeni Asante Hotel
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Longfellow Road, Ridgeway, Johannesburg South, 2190, Gauteng
- Vanaf R845 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Semeni Asante Hotel is in Johannesburg geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir paartjies, sakereisigers of solo-verkenners wat 'n sentraal geleë vakansie soek.
Elke kamer het sy eie privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed wat slaapplek vir 2 mense bied. Die luukse slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort terwyl die dubbelslaapkamer 'n gastebadkamer met 'n stort deel.
Die eiendom bied 'n gedeelde kombuis, gedeelde sitkamer, kamerdiens, 'n kroeg en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan kies om 'n dag van inkopies by Southgate Mall, Gold Reef City te geniet, of 'n maaltyd by verskeie restaurante te geniet, almal binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Bongani Emmanuel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Longfellow Road, Ridgeway, Johannesburg South, 2190, Gauteng
- Gaste dink Semeni Asante Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Longfellow Road, Ridgeway, Johannesburg South, 2190, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang