Semeni Asante Hotel
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Longfellow Road, Ridgeway, Johannesburg South, 2190, Gauteng
- Vanaf R845 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Semeni Asante Hotel is die ideale wegbreek vir paartjies, sake- of enkelreisigers wat op soek is na 'n sentraal geleë vakansie in Johannesburg.
Elke kamer het 'n privaat ingang, dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die deluxe-slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die dubbelkamer deel 'n gastebadkamer met 'n stort.
Daar is 'n gedeelde kombuis, sitarea, kamerdiens, kroeg en gratis WiFi. Gaste kan Southgate Mall, Gold Reef City en verskeie rstaurante besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Bongani Emmanuel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Longfellow Road, Ridgeway, Johannesburg South, 2190, Gauteng
- Gaste dink Semeni Asante Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Longfellow Road, Ridgeway, Johannesburg South, 2190, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang