Successfully reported

Senekal Selfsorgverblyf

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Voel tuis en almal is vriendelik. Ja definitief. Slaap gereeld daar oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Senekal Selfsorgverblyf
Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit is altyd lekker as julle by ons kom kuier. Sien julle gou weer. Groete

Andrè Vd Merwe V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Senekal selfcatering voldoen aan al die vereistes vir 'n sorgvrye oorbly. Die verblyf by Senekal Selfcatering was van die beste nog. Alles was skoon en netjies. Die gasheer het uit sy pad gegaan om 'n klein verstellinkie aan die TV aan te bring. Ons het baie lekker gebly en sal graag weer hier wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Senekal Selfsorgverblyf
Ons is regtig dankbaar julle het die verblyf geniet. Ons hoop julle kom kuier so gou weer. Groete

Edwin T
1 nag
5.0
Jul 2025

See you again soon. Wonderful place, with privacy and great customer care at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Senekal Selfsorgverblyf
Hi Edwin, thank you so much for your kind words. We hope to see you soon. Kindest regards

Joyce R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

You won't regret it. My stay was everything and more. I loved staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suenette
Senekal Selfsorgverblyf
Dear Joyce Thank you for being such a great guest. We loved having you stay with us. We hope to see you again soon. Kindest regards

Petrus Johannes L
1 nag
5.0
Mei 2025

Dis die beste plek in Senekal. Baie lekker gebly in my tuisdorp, waar ek grootgeword het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Johannes L
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Dis die beste plek in Senekal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker rustig en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mafusi L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

The staff was friendly, the room was super clean. My stay was awesome, the owner kept checking up on me on how far I was and made sure I got my key. The environment is safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties - ek kom weer. Baie lekker gebly en die host is puik - laat mens welkom voel en die plekkie is baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Skoon en mooi. Dit was die beste verblyf ooit. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suenette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Boerbok Street, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2238194b663b78b67247973eb7821e08b1ee31b6ebc51ae3b420b651456adb10a7b71a0b18971da0e115a2dd02eb37f43fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 3 Boerbok Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -28.321386801882 27.615373554562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang