Successfully reported
+25

Senekal Selfsorgverblyf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Boerbok Street, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Senekal Self-Catering bied selfsorgverblyf in Senekal waar jy hartlike gasvryheid en uitnemende diens sal ervaar. Hierdie instansie is troeteldiervriendelik.

Die chalets is gerieflik, ruim, oopplan en in 'n lieflike tuin. Dis ook apart en bied privaatheid. Elke chalet het 'n veilige parkeerplek op die perseel agter elektriese heinings met geslotekringtelevisie. Elke chalet het ook 2 driekwartbeddens, 'n enkelbed, kombuisie wat volledig toegerus is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Linne, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien en 'n strykyster en haardroër is op versoek beskikbaar.

Elke kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, braaipan, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster. Eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Elke chalet het privaat braaigeriewe en daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marius S
Saam met lewensmaat
5.0
Voel tuis en almal is vriendelik. Ja definitief. Slaap gereeld daar oor.
Okt 2025
Andrè Vd Merwe V
Saam met lewensmaat
5.0
Senekal selfcatering voldoen aan al die vereistes vir 'n sorgvrye oorbly. Die verblyf by Senekal Selfcatering was van die beste nog. Alles was skoon e...
Sien meer
Sep 2025
Edwin T
5.0
See you again soon. Wonderful place, with privacy and great customer care at its best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Joyce R
Gesin met klein kinders
5.0
You won't regret it. My stay was everything and more. I loved staying there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Petrus Johannes L
5.0
Dis die beste plek in Senekal. Baie lekker gebly in my tuisdorp, waar ek grootgeword het.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suenette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Boerbok Street, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Senekal Selfsorgverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Boerbok Street, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2238194b663b78b67247973eb7821e08b1ee31b6ebc51ae3b420b651456adb10a7b71a0b18971da0e115a2dd02eb37f43fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 3 Boerbok Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -28.321386801882 27.615373554562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang